about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
as die Neurenbergse wette van toepassing was, sou elke naoorlogse Amerikaanse president gehang gewees het
Bradley Manning behoort as ’n held beskou te word. Hy doen wat ’n eerlike, ordentlike burger behoort te doen: om jou bevolking te laat weet wat die regering, die mense wat jou regeer, besig is om te doen. Hulle wil dit natuurlik geheim hou
die geskiedenis wys vir ons dat wanneer mense barbarisme ontdek, hulle mobiliseer om dit te beëindig
slegs die waaksaamheid van die openbare mening verseker die toekoms van enige gemeenskap
\'n multinasionale maatskappy is nader aan enige totalitêre instelling as enigiets anders wat deur die mens ontwerp is